SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 11
WAT DOEN
ONS SONDE
AAN GOD?
Daar kom tye in 'n mens se lewe dat alles net
verkeerd loop. In Jeremia 8 gaan dit oor so 'n tyd.
Jeremia 8:13 sê: `daar is geen druiwe aan die
wingerdstok en geen vye aan die vyeboom nie,
selfs die blare het verdroog’.
En al waaroor die mense gepraat het was die
naderende vyand: die Babiloniese leërs.
‘Van Dan af hoor 'n mens die gesnuif van die
vyand se perde; die gerunnik van sy perde laat
die hele land bewe’ sê Jeremia 8:16.
Priesters en profete sê, een van die dae
gaan dit weer beter.
Ons woon in die stad van God.
Daarom, wees gerus: `Alles is reg! alles is
reg!’
Maar niks is reg nie
Pleks van beter, gaan alles net erger en
slegter
Gemeente was verbysterd
Is die Here nie meer in Sion nie?
Is Sion se Koning nie meer in hom
nie?
Al wat hulle rondom hulle sien is, is
net vrae en vraagtekens
In Jeremia 8 is daar 14 vraagsinne

Net drie van die mense
11 van God
Die samelewing is versteur: daar is
droogte, bedrog, onderkruipery, valsheid,
oorlog, siekte.
Die mense sê: Alles is reg, alles is reg,
terwyl niks reg is nie.
God sê:
Ek kan dit nie begryp nie. Hoe kan hulle sê `ons het
wysheid', as hulle so oppervlakkig na alles kyk?
Hoe kan hulle sê alles is reg en normaal as niks reg en
normaal is nie?
Moet hulle nie miskien so 'n bietjie dieper begin kyk nie,
dieper begin kyk en dalk begin vra na:
God in die resessie,
God in die droogte,
God in die hoogdrukstelsel,
God in die hongersnood nie?
En nog meer, sê God:
Moet hulle nie ook vir 'n slag begin sê:
maar wat het ek gedoen nie?.
Begin sê: het ek nie miskien skuld aan alles wat so verkeerd loop nie?
Want niemand sê dit nie, sê God.
Niemand het dalk ongehoorsaam voor God gelewe nie.
Niemand het dalk 'n ander een se grond of eer ingepalm nie.
Niemand het dalk van 'n ander geskinder nie.
Niemand het dalk so 'n bietjie die grond te veel uitgeput nie.
Ja.
Niemand het so gelewe dat hulle daarmee vir God gesê het:
eintlik glo ons nie meer in U nie,
eintlik wil ons nie meer maak soos ons weet U wil hê ons moet nie,
eintlik maak ons soos ons wil.
En daarom:
eintlik is hierdie groot gemors my skuld, ons skuld.
Eintlik is alles nie reg nie, nie normaal nie. Maar, sê God, niemand sê dit
nie.
Dan sien ons dat wanneer God die uiteinde van
hierdie hardhorendheid en selfvoldaanheid bedink,
Hy as 't ware ineenkrimp:
My smart oorweldig my,
Ek is hewig ontsteld.
Hoor hoe benoud roep my volk...
My volk se wonde is my wonde, ek is in rou, deur
angs oorweldig.
Dit het tyd geword dat ons in
nederigheid vra:
Help my God, om dieper te sien.
Help my om my brouwerk van gister en
eergister reg te maak, sodat waar ek
lewe en beweeg, daar vrede sal kom
en wees in 'n siek samelewing.
AMEN

Más contenido relacionado

La actualidad más candente

La actualidad más candente (6)

Breek los uit die wurggreep van satan 13
Breek los uit die wurggreep van satan 13Breek los uit die wurggreep van satan 13
Breek los uit die wurggreep van satan 13
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1
 
Wat sing jy
Wat sing jyWat sing jy
Wat sing jy
 
Moenie fokus verloor nie!
 Moenie fokus verloor nie! Moenie fokus verloor nie!
Moenie fokus verloor nie!
 
Waarvoor werk jy 15 Des
Waarvoor werk jy 15 DesWaarvoor werk jy 15 Des
Waarvoor werk jy 15 Des
 

Más de Cornelius Joubert

Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleCornelius Joubert
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeE ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeCornelius Joubert
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4Cornelius Joubert
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware leweCornelius Joubert
 
6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here komCornelius Joubert
 

Más de Cornelius Joubert (9)

Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskille
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeE ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 
A call to commitment
A call to commitmentA call to commitment
A call to commitment
 
The power of tongue
The power of tongueThe power of tongue
The power of tongue
 
God se genadejaar
God se genadejaarGod se genadejaar
God se genadejaar
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
 
6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom
 

Wat doen ons sonde aan god 1

  • 2. Daar kom tye in 'n mens se lewe dat alles net verkeerd loop. In Jeremia 8 gaan dit oor so 'n tyd. Jeremia 8:13 sê: `daar is geen druiwe aan die wingerdstok en geen vye aan die vyeboom nie, selfs die blare het verdroog’. En al waaroor die mense gepraat het was die naderende vyand: die Babiloniese leërs. ‘Van Dan af hoor 'n mens die gesnuif van die vyand se perde; die gerunnik van sy perde laat die hele land bewe’ sê Jeremia 8:16.
  • 3. Priesters en profete sê, een van die dae gaan dit weer beter. Ons woon in die stad van God. Daarom, wees gerus: `Alles is reg! alles is reg!’ Maar niks is reg nie Pleks van beter, gaan alles net erger en slegter
  • 4. Gemeente was verbysterd Is die Here nie meer in Sion nie? Is Sion se Koning nie meer in hom nie? Al wat hulle rondom hulle sien is, is net vrae en vraagtekens
  • 5. In Jeremia 8 is daar 14 vraagsinne Net drie van die mense 11 van God
  • 6. Die samelewing is versteur: daar is droogte, bedrog, onderkruipery, valsheid, oorlog, siekte. Die mense sê: Alles is reg, alles is reg, terwyl niks reg is nie.
  • 7. God sê: Ek kan dit nie begryp nie. Hoe kan hulle sê `ons het wysheid', as hulle so oppervlakkig na alles kyk? Hoe kan hulle sê alles is reg en normaal as niks reg en normaal is nie? Moet hulle nie miskien so 'n bietjie dieper begin kyk nie, dieper begin kyk en dalk begin vra na: God in die resessie, God in die droogte, God in die hoogdrukstelsel, God in die hongersnood nie?
  • 8. En nog meer, sê God: Moet hulle nie ook vir 'n slag begin sê: maar wat het ek gedoen nie?. Begin sê: het ek nie miskien skuld aan alles wat so verkeerd loop nie? Want niemand sê dit nie, sê God. Niemand het dalk ongehoorsaam voor God gelewe nie. Niemand het dalk 'n ander een se grond of eer ingepalm nie. Niemand het dalk van 'n ander geskinder nie. Niemand het dalk so 'n bietjie die grond te veel uitgeput nie. Ja. Niemand het so gelewe dat hulle daarmee vir God gesê het: eintlik glo ons nie meer in U nie, eintlik wil ons nie meer maak soos ons weet U wil hê ons moet nie, eintlik maak ons soos ons wil. En daarom: eintlik is hierdie groot gemors my skuld, ons skuld. Eintlik is alles nie reg nie, nie normaal nie. Maar, sê God, niemand sê dit nie.
  • 9. Dan sien ons dat wanneer God die uiteinde van hierdie hardhorendheid en selfvoldaanheid bedink, Hy as 't ware ineenkrimp: My smart oorweldig my, Ek is hewig ontsteld. Hoor hoe benoud roep my volk... My volk se wonde is my wonde, ek is in rou, deur angs oorweldig.
  • 10. Dit het tyd geword dat ons in nederigheid vra: Help my God, om dieper te sien. Help my om my brouwerk van gister en eergister reg te maak, sodat waar ek lewe en beweeg, daar vrede sal kom en wees in 'n siek samelewing.
  • 11. AMEN