SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 30
Descargar para leer sin conexión
Borskanker is die mees 
algemene kanker in vroue 
van alle rasse en etniese 
groepe
* 
*SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007
Waarskuwingstekens van borskanker 
• Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, 
maar soos die gewas groter word, kan die bors anders 
begin lyk of voel 
Tipiese veranderinge sluit in: 
• Rimpeling in die borsvel 
• 'n Knop in die bors of armholte 
• 'n Verandering in die vel rondom die tepel 
• Kuiltjievorming /inkering van die tepel 
• Buitengewone vergroting van een bors 
• Een bors is buitengewoon laer as die ander. Tepels op 
verskillende vlakke 
• 'n Vergroting van die kliere 
• Buitengewone swelsel in die armholte
Vroeë opsporing van borskanker 
Bors-selfondersoeke (BSO) 
Bors-selfondersoeke (BSO) behoort elke 
maand tydens ovulasie gedoen te word 
(verkieslik op dieselfde tyd van die dag) 
Bespreek enige veranderinge 
wat jy opmerk met jou 
gesondheidspraktisyn 
Wees bewus van hoe jou borste lyk en 
voel 
Knopperige klierweefsel is 'n normale 
deel van borsweefsel 
Gereelde bors-selfondersoeke gee 
waarskuwing van enige veranderinge
‘n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3 
1. Voor die spieël 
• Voor 'n spieëI, kyk vir enige veranderinge in die normale voorkoms en hoe 
jou borste voel, soos klein kuiltjies, verskil in grootte of afskeiding van die 
tepel 
• Ondersoek op vier maniere: arms langs die sye; arms bokant die kop; hande 
ferm op die heupe geplaas en in ‘n vooroor gebukkende posisie 
2. Lê plat 
• Lê op jou rug met ‘n kussing onder jou regterskouer en jou regterhand 
onder jou kop 
• Maak klein, ferm sirkelbewegings met die vier vingers van jou linkerhand in 
'n op-en-af patroon oor die hele bors area, onder die arms en op tot by die 
skouer 
• Herhaal met die regterhand op die linker bors 
3. In die bad 
• Met jou regterarm gelig, ondersoek jou regterbors met ‘n seperige 
linkerhand en plat vingers. Gebruik dieselfde metode wat by stap 2 
(‘Lê plat’) beskryf word 
• Herhaal aan die ander kant
As jy ’n verandering 
in jou borste of 
armholtes opmerk, 
vra jou mediese 
praktisyn om ‘n 
kliniese 
borsondersoek 
(KBO) te doen 
Vroeë opsporing van borskanker 
Kliniese Borsondersoek (KBO) 
‘n Kliniese Borsondersoek (KBO) is ‘n visuele en 
tasbare ondersoek van die hele bors – vanaf die 
sleutelbeen tot die bralyn en van die armholtes 
tot by die borsbeen 
As jou roetine mediese ondersoek nie 'n KBO 
deur 'n mediese praktisyn insluit nie, vra 
daarvoor 
Vroue 40 of ouer behoort elke jaar vir 'n 
mammogram verwys te word
Vroeë opsporing van borskanker 
Mammogram 
• ‘n Mammogram is 'n hulpmiddel om vroeë borskanker op te 
spoor in vroue wat geen simptome ervaar nie 
• Mammografie speel 'n sentrale rol in die vroeë opsporing van borskanker, 
omdat dit die veranderinge in die bors aanwys wys tot twee jaar voor 'n 
pasiënt of dokter dit kan voel 
Mammogram in samewerking met die Suid-Afrikaanse Radiologiese 
Vereniging 
• KANSA en die Radiologiese Vereniging van Suid-Afrika (RVSA), deur die 
kantoor van dr Richard Tuft, uitvoerende direkteur van die RSSA, is in 
samewerking - gedurende die maand van Oktober, sal hulle 'n spesiale 
mammografie aanbod bied. Dit behels die voorsiening van toegang tot 'n 
mammogram in al die RSSA geaffilieërde mammografie klinieke dwarsoor die 
land teen 'n verlaagde prys: 
(http://www.cansa.org.za/rssa-offers-reduced-fee-on-mammograms-in-october/)
Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry 
indien... 
Jy ouer as 50 is 
• Die kans om borskanker te kry verhoog namate jy ouer word 
• Alhoewel die meeste vroue ouer as 50 is wanneer hulle gediagnoseer 
word, word vroue in hulle twintigs en dertigs toenemend met 
borskanker gediagnoseer 
Jy 'n gesinslid met borskanker het 
• Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry as jou ouma, ma, suster 
of dogter bors- of ovariese kanker gehad het 
• Jou risiko verhoog verder as hulle dit voor 50-jarige ouderdom gehad 
het 
• Vra jou mediese praktisyn aangaande genetiese raadgewing
Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry 
indien... 
Jy 'n persoonlike geskiedenis van kanker het en daarvoor 
behandel is 
• Vroue wat voor die ouderdom van 30 hoë dosisse chemoterapie, 
of bestraling van die borskas (insluitende die borste) ontvang het, 
het ‘n groter kans om borskanker te kry 
• Studies dui daarop dat hoe jonger 'n vrou is wanneer sy hierdie 
behandeling ondergaan, hoe groter is haar kanse om later borskanker 
te kry 
Jou borsweefsel baie dig is 
• Vroue wie se mammogramme toon dat hul borsweefsel digter is as 
ander vroue van dieselfde ouderdom, het 'n groter kans om 
borskanker te kry 
• Ultraklank mag benodig word aangesien digte borsweefsel dit moeilik 
maak om moontlike gewasse op te spoor
Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry 
indien... 
Geboorte 
• Vroue wat nooit kinders gehad het nie het 'n groter kans om 
borskanker te kry 
• ‘n Moontlike verklaring hiervoor is dat swangerskappe die aantal 
menstruele siklusse in ‘n vrou se lewe verminder 
Jy tans geboortebeperkingspille (mondelike voorbehoedmiddels) reeds 
vir etlike jare gebruik – of tot onlangs gebruik het 
• Studies toon dat vroue wat mondelike voorbehoedmiddels gebruik 
'n groter kans het om borskanker te kry as vroue wat dit nooit gebruik 
het nie 
• Die risiko verlaag as jy dit vir meer as 10 jaar ophou gebruik het
Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry 
indien... 
Jy post-menopousaal is en gekombineerde hormoonvervangings-terapie 
(HVT) gebruik (wat estrogeen en progestoroon bevat) 
• Kombinasie HVT verhoog ook die kanse dat borskanker eers in ‘n 
gevorderde stadium opgespoor word - moontlik omdat dit borsweefsel 
laat verdig wat mammogramme minder effektief maak 
• Hoër dosisse kombinasie HVT verhoog borskankerrisiko meer as laer 
dosis kombinasie HVT 
• Vroue wat kombinasie HVT gebruik se risiko vir borskanker verhoog 
aansienlik binne die eerste 2 tot 3 jaar van gebruik 
• Vroue wat kombinasie HVT vir minstens 5 jaar ophou gebruik het, se 
risiko vir borskanker verlaag
Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry 
indien... 
Jy meer as een standaard sopie alkohol per dag drink 
• Alkohol verhoog beslis vroue se kanse om borskanker te kry 
• Die risiko verhoog namate meer alkohol gebruik word 
• Diegene wat drie standaard alkoholiese drankies 'n week drink, het 'n 
15% hoër risiko as vroue wat nie alkohol drink nie 
• Oormatige gebruik van alkohol verhoog ook die risiko om mond-, 
keel-, slukderm- en lewerkankers te ontwikkel
Phakamisa 
KANSA is een van die stigterslede van 'n werklik unieke vrywilliger 
projek genaamd Phakamisa, wat om 'op te hef' in isiZulu en ‘verhoog’ 
in isiXhosa beteken 
Die Phakamisa projek het ten doel om: 
• Vroulike vrywilligers met kennis van borsgesondheid en borskanker te bemagtig 
• Hulle in staat stel om borskankerpasiënte na fasiliteite vir behandeling te lei, 
help en ondersteun 
• Om vrywilligers in staat stel om die pad te stap met borskankerpasiënte 
• Vestiging van 'n doeltreffende verwysingstelsel en opvolg bestuur van 
borskankerpasiënte 
• Bydra tot die ontwikkeling van vaardighede (geakkrediteerde opleiding en 
professionele ontwikkelingskursusse vir verskaffers van gesondheidsorg en 
vrywilligers in die borskanker veld versamel krediete vir werkswinkels 
bygewoon)
Onthou... 
Jy kan jou kanse om 
borskanker te kry, verlaag 
deur 'n gebalanseerde 
lewenstyl te handhaaf en 
(kankerveroorsakende 
stowwe) te vermy 
Alhoewel baie 
skaars, kan 
mans ook 
borskanker 
ontwikkel 
Die meeste 
vroue met 
verskeie 
risikofaktore 
ontwikkel nooit 
borskanker nie 
deur omgewings-karsinogene 
Vroue wat vir 
minstens 18 
maande 
Wees fisies 
aktief, waak 
teen oorgewig 
en beperk jou 
alkoholinname 
borsvoed, kan 
hul (en hul 
babas) se risiko 
verder verlaag
Wat doen KANSA om 
te help? 
KANSA het Mobiele Gesondheidsklinieke 
wat na afgeleë gebiede in Suid-Afrika reis 
om mense wat andersins nie toegang tot 
siftingstoetse het nie, te bereik 
Dit sluit in borsondersoeke, Pap-smeer 
siftingstoetse vir servikale kanker, sowel as 
ander gesondheidstoetse soos cholesterol 
Ons help deur seker te maak dat Suid- 
Afrikaanse vroue toegang het tot Kliniese 
Borsondersoeke (KBO) wat potensieël hul 
lewens kan red
Wat doen KANSA om 
te help? 
• Limfedeembehandeling 
• Limfkliere en –vate word somtyds 
tydens kankerchirurgie verwyder, wat 
die risiko vir infeksie verhoog 
• As die oorblywende limfvate nie 
genoegsaam vloeistowwe kan dreineer 
nie, bou daar 'n oormaat vloeistof op 
en veroorsaak swelsel of limfedeem 
• Radioterapie kan ook limfklierskade 
veroorsaak
Wat doen KANSA om 
te help? 
• Verskeie KANSA Sorgsentra bied 
limfedeembehandeling aan * 
• Terapeute (wat spesiale opleiding in die 
hantering van limfedeem ondergaan het), 
Gebruik volledige Ledigingsterapie (VLT) 
om hierdie simptome by kankerpasiënte 
te verlig 
• VLT-behandeling sluit in limfdreinering per 
hand, drukverbande, spesiale oefeninge en 
vel- en naelversorging 
* Neem asseblief kennis dat limfedeembehandeling 
slegs beskikbaar is by 'n paar van die KANSA 
Sorgsentra (sien die webwerf vir besonderhede - 
www.cansa.org.za)
Wat doen KANSA om 
te help? 
Pruike 
• Kankerbehandeling lei dikwels tot 
haarverlies. Vra jou haarkapper om jou 
pruik (wat by ons Sorgsentra gehuur of 
gekoop kan word) na jou behoefte te 
stileer 
Borsprosteses 
• Borsprosteses word by ons Sorgsentra te 
koop aangebied, waar personeel en 
vrywilligers jou met kundige raad en 
advies kan bedien – sommige Sorgsentra 
verkoop ook onderklere wat saam met 
prosteses gedra kan word
Wat doen KANSA om te help? 
SureTouch 
• KANSA is ‘n pionier van die nuutste 
tegnologie vir veilige borsondersoeke 
• Dit is nie 'n diagnostiese hulpmiddel nie, 
maar word gebruik vir vooraf-siftingstoetse 
• Ondersoek en geverifieer deur KANSA, 
word die SureTouch siftingstoestel na 
stedelike, voorstedelike en landelike 
gemeenskappe regoor die land geneem, 
om sodoende maklike en veilige 
borsondersoeke beskikbaar te stel 
Kontak asseblief die KANSA Sorgsentra 
vir meer inligting (sien die webwerf vir 
besonderhede - www.cansa.org.za)
KANSA het die 
afgelope jaar... 
• 15 275 Kliniese Borsondersoeke & 
SureTouch ondersoeke gefasiliteer 
om knoppe in die bors op te spoor 
en 'n bykomende 2 007 in 
vennootskap met die Departement 
van Gesondheid 
• Spesialisondersteuning aan sowat 
335 limfedeempasiënte gebied
KANSA het die 
afgelope jaar... 
• Ondersteuning aan 6 203 individuele 
kankerpasiënte verleen deur middel 
van ons 110 ondersteuningsgroepe en 
met behulp van ons 2 611 opgeleide 
sorg- en ondersteuningsvrywilligers 
• Ongeveer 1 055 pasiënte elke maand 
besoek en ondersteun by KANSA 
Sorgsentra en onkologie-klinieke 
• Tuisversorging gefasiliteer vir 13 397 
pasiënte 
• Mediese hulptoerusting aan 4 320 
mense beskikbaar gestel
Kliniese borsondersoeke 
word landswyd by 
KANSA se Mobiele 
Gesondheidsklinieke of 
Sorgsentra gedoen
Een van KANSA se Mobiele Gesondheids-klinieke 
skep bewustheid en doen gratis 
siftingstoetse in die gemeenskap
KANSA skep bewustheid en 
onderrig aan die publiek
Om KANSA 
te help om ons 
kankersiftingsprogramme 
uit te brei, oorweeg dit 
asseblief om 'n skenking 
by enige van ons KANSA 
Sorgsentra landswyd te 
maak
Kyk ons Videos 
Aartsbiskop Tutu het ‘n boodskap vir jou: 
http://youtu.be/CTeis0HRXXk 
KANSA Sorg en Ondersteuning: 
http://youtu.be/swNltOAZSwE 
KANSA Sifting: 
http://youtu.be/Hfq5z3MtSz4
Kontak ons… 
Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos info@cansa.org.za 
Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad: 
CANSA The Cancer Association of South Africa 
As jy ‘n kankeroorwinnaar is, besoek asseblief ons Facebook blad ter 
ondersteuning van kankeroorwinnaars: Champions of Hope - CANSA Survivors 
Word ook deel van ons Twitter-blad: @CANSA 
Besoek ons op Pinterest: http://pinterest.com/cansa/ 
Kyk al ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa
Disclaimer: 
Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in 
compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be 
held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation 
wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, 
or accessed through, this presentation.
CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014

Más contenido relacionado

Similar a CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014

Similar a CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014 (20)

CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met MedtronicKANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2020 met Medtronic
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018KANSA Vrouegesondheid 2018
KANSA Vrouegesondheid 2018
 
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 AfrikaansCANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2016 Afrikaans
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2014
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
 
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 AfrikaansCANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
CANSA Wenke vir 'n gebalanseerde leefstyl 2017 Afrikaans
 
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 AfrikaansCANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
CANSA Wenke - hoe om jou maatjie met kanker te ondersteun 2017 Afrikaans
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en DrinkgewoontesKANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
KANSA Gebalanseerde Leefstyl 2019 Slim Eet en Drinkgewoontes
 
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 AfrikaansCANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
 

Más de CANSA The Cancer Association of South Africa

Más de CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 

CANSA Vrouegesondheid Borskanker 2014

  • 1.
  • 2. Borskanker is die mees algemene kanker in vroue van alle rasse en etniese groepe
  • 3. * *SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2007
  • 4. Waarskuwingstekens van borskanker • Vroeë borskanker toon gewoonlik nie simptome nie, maar soos die gewas groter word, kan die bors anders begin lyk of voel Tipiese veranderinge sluit in: • Rimpeling in die borsvel • 'n Knop in die bors of armholte • 'n Verandering in die vel rondom die tepel • Kuiltjievorming /inkering van die tepel • Buitengewone vergroting van een bors • Een bors is buitengewoon laer as die ander. Tepels op verskillende vlakke • 'n Vergroting van die kliere • Buitengewone swelsel in die armholte
  • 5. Vroeë opsporing van borskanker Bors-selfondersoeke (BSO) Bors-selfondersoeke (BSO) behoort elke maand tydens ovulasie gedoen te word (verkieslik op dieselfde tyd van die dag) Bespreek enige veranderinge wat jy opmerk met jou gesondheidspraktisyn Wees bewus van hoe jou borste lyk en voel Knopperige klierweefsel is 'n normale deel van borsweefsel Gereelde bors-selfondersoeke gee waarskuwing van enige veranderinge
  • 6. ‘n Bors-selfondersoek is so maklik soos 1-2-3 1. Voor die spieël • Voor 'n spieëI, kyk vir enige veranderinge in die normale voorkoms en hoe jou borste voel, soos klein kuiltjies, verskil in grootte of afskeiding van die tepel • Ondersoek op vier maniere: arms langs die sye; arms bokant die kop; hande ferm op die heupe geplaas en in ‘n vooroor gebukkende posisie 2. Lê plat • Lê op jou rug met ‘n kussing onder jou regterskouer en jou regterhand onder jou kop • Maak klein, ferm sirkelbewegings met die vier vingers van jou linkerhand in 'n op-en-af patroon oor die hele bors area, onder die arms en op tot by die skouer • Herhaal met die regterhand op die linker bors 3. In die bad • Met jou regterarm gelig, ondersoek jou regterbors met ‘n seperige linkerhand en plat vingers. Gebruik dieselfde metode wat by stap 2 (‘Lê plat’) beskryf word • Herhaal aan die ander kant
  • 7. As jy ’n verandering in jou borste of armholtes opmerk, vra jou mediese praktisyn om ‘n kliniese borsondersoek (KBO) te doen Vroeë opsporing van borskanker Kliniese Borsondersoek (KBO) ‘n Kliniese Borsondersoek (KBO) is ‘n visuele en tasbare ondersoek van die hele bors – vanaf die sleutelbeen tot die bralyn en van die armholtes tot by die borsbeen As jou roetine mediese ondersoek nie 'n KBO deur 'n mediese praktisyn insluit nie, vra daarvoor Vroue 40 of ouer behoort elke jaar vir 'n mammogram verwys te word
  • 8. Vroeë opsporing van borskanker Mammogram • ‘n Mammogram is 'n hulpmiddel om vroeë borskanker op te spoor in vroue wat geen simptome ervaar nie • Mammografie speel 'n sentrale rol in die vroeë opsporing van borskanker, omdat dit die veranderinge in die bors aanwys wys tot twee jaar voor 'n pasiënt of dokter dit kan voel Mammogram in samewerking met die Suid-Afrikaanse Radiologiese Vereniging • KANSA en die Radiologiese Vereniging van Suid-Afrika (RVSA), deur die kantoor van dr Richard Tuft, uitvoerende direkteur van die RSSA, is in samewerking - gedurende die maand van Oktober, sal hulle 'n spesiale mammografie aanbod bied. Dit behels die voorsiening van toegang tot 'n mammogram in al die RSSA geaffilieërde mammografie klinieke dwarsoor die land teen 'n verlaagde prys: (http://www.cansa.org.za/rssa-offers-reduced-fee-on-mammograms-in-october/)
  • 9. Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien... Jy ouer as 50 is • Die kans om borskanker te kry verhoog namate jy ouer word • Alhoewel die meeste vroue ouer as 50 is wanneer hulle gediagnoseer word, word vroue in hulle twintigs en dertigs toenemend met borskanker gediagnoseer Jy 'n gesinslid met borskanker het • Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry as jou ouma, ma, suster of dogter bors- of ovariese kanker gehad het • Jou risiko verhoog verder as hulle dit voor 50-jarige ouderdom gehad het • Vra jou mediese praktisyn aangaande genetiese raadgewing
  • 10. Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien... Jy 'n persoonlike geskiedenis van kanker het en daarvoor behandel is • Vroue wat voor die ouderdom van 30 hoë dosisse chemoterapie, of bestraling van die borskas (insluitende die borste) ontvang het, het ‘n groter kans om borskanker te kry • Studies dui daarop dat hoe jonger 'n vrou is wanneer sy hierdie behandeling ondergaan, hoe groter is haar kanse om later borskanker te kry Jou borsweefsel baie dig is • Vroue wie se mammogramme toon dat hul borsweefsel digter is as ander vroue van dieselfde ouderdom, het 'n groter kans om borskanker te kry • Ultraklank mag benodig word aangesien digte borsweefsel dit moeilik maak om moontlike gewasse op te spoor
  • 11. Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien... Geboorte • Vroue wat nooit kinders gehad het nie het 'n groter kans om borskanker te kry • ‘n Moontlike verklaring hiervoor is dat swangerskappe die aantal menstruele siklusse in ‘n vrou se lewe verminder Jy tans geboortebeperkingspille (mondelike voorbehoedmiddels) reeds vir etlike jare gebruik – of tot onlangs gebruik het • Studies toon dat vroue wat mondelike voorbehoedmiddels gebruik 'n groter kans het om borskanker te kry as vroue wat dit nooit gebruik het nie • Die risiko verlaag as jy dit vir meer as 10 jaar ophou gebruik het
  • 12. Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien... Jy post-menopousaal is en gekombineerde hormoonvervangings-terapie (HVT) gebruik (wat estrogeen en progestoroon bevat) • Kombinasie HVT verhoog ook die kanse dat borskanker eers in ‘n gevorderde stadium opgespoor word - moontlik omdat dit borsweefsel laat verdig wat mammogramme minder effektief maak • Hoër dosisse kombinasie HVT verhoog borskankerrisiko meer as laer dosis kombinasie HVT • Vroue wat kombinasie HVT gebruik se risiko vir borskanker verhoog aansienlik binne die eerste 2 tot 3 jaar van gebruik • Vroue wat kombinasie HVT vir minstens 5 jaar ophou gebruik het, se risiko vir borskanker verlaag
  • 13. Jy het ‘n groter kans om borskanker te kry indien... Jy meer as een standaard sopie alkohol per dag drink • Alkohol verhoog beslis vroue se kanse om borskanker te kry • Die risiko verhoog namate meer alkohol gebruik word • Diegene wat drie standaard alkoholiese drankies 'n week drink, het 'n 15% hoër risiko as vroue wat nie alkohol drink nie • Oormatige gebruik van alkohol verhoog ook die risiko om mond-, keel-, slukderm- en lewerkankers te ontwikkel
  • 14. Phakamisa KANSA is een van die stigterslede van 'n werklik unieke vrywilliger projek genaamd Phakamisa, wat om 'op te hef' in isiZulu en ‘verhoog’ in isiXhosa beteken Die Phakamisa projek het ten doel om: • Vroulike vrywilligers met kennis van borsgesondheid en borskanker te bemagtig • Hulle in staat stel om borskankerpasiënte na fasiliteite vir behandeling te lei, help en ondersteun • Om vrywilligers in staat stel om die pad te stap met borskankerpasiënte • Vestiging van 'n doeltreffende verwysingstelsel en opvolg bestuur van borskankerpasiënte • Bydra tot die ontwikkeling van vaardighede (geakkrediteerde opleiding en professionele ontwikkelingskursusse vir verskaffers van gesondheidsorg en vrywilligers in die borskanker veld versamel krediete vir werkswinkels bygewoon)
  • 15. Onthou... Jy kan jou kanse om borskanker te kry, verlaag deur 'n gebalanseerde lewenstyl te handhaaf en (kankerveroorsakende stowwe) te vermy Alhoewel baie skaars, kan mans ook borskanker ontwikkel Die meeste vroue met verskeie risikofaktore ontwikkel nooit borskanker nie deur omgewings-karsinogene Vroue wat vir minstens 18 maande Wees fisies aktief, waak teen oorgewig en beperk jou alkoholinname borsvoed, kan hul (en hul babas) se risiko verder verlaag
  • 16. Wat doen KANSA om te help? KANSA het Mobiele Gesondheidsklinieke wat na afgeleë gebiede in Suid-Afrika reis om mense wat andersins nie toegang tot siftingstoetse het nie, te bereik Dit sluit in borsondersoeke, Pap-smeer siftingstoetse vir servikale kanker, sowel as ander gesondheidstoetse soos cholesterol Ons help deur seker te maak dat Suid- Afrikaanse vroue toegang het tot Kliniese Borsondersoeke (KBO) wat potensieël hul lewens kan red
  • 17. Wat doen KANSA om te help? • Limfedeembehandeling • Limfkliere en –vate word somtyds tydens kankerchirurgie verwyder, wat die risiko vir infeksie verhoog • As die oorblywende limfvate nie genoegsaam vloeistowwe kan dreineer nie, bou daar 'n oormaat vloeistof op en veroorsaak swelsel of limfedeem • Radioterapie kan ook limfklierskade veroorsaak
  • 18. Wat doen KANSA om te help? • Verskeie KANSA Sorgsentra bied limfedeembehandeling aan * • Terapeute (wat spesiale opleiding in die hantering van limfedeem ondergaan het), Gebruik volledige Ledigingsterapie (VLT) om hierdie simptome by kankerpasiënte te verlig • VLT-behandeling sluit in limfdreinering per hand, drukverbande, spesiale oefeninge en vel- en naelversorging * Neem asseblief kennis dat limfedeembehandeling slegs beskikbaar is by 'n paar van die KANSA Sorgsentra (sien die webwerf vir besonderhede - www.cansa.org.za)
  • 19. Wat doen KANSA om te help? Pruike • Kankerbehandeling lei dikwels tot haarverlies. Vra jou haarkapper om jou pruik (wat by ons Sorgsentra gehuur of gekoop kan word) na jou behoefte te stileer Borsprosteses • Borsprosteses word by ons Sorgsentra te koop aangebied, waar personeel en vrywilligers jou met kundige raad en advies kan bedien – sommige Sorgsentra verkoop ook onderklere wat saam met prosteses gedra kan word
  • 20. Wat doen KANSA om te help? SureTouch • KANSA is ‘n pionier van die nuutste tegnologie vir veilige borsondersoeke • Dit is nie 'n diagnostiese hulpmiddel nie, maar word gebruik vir vooraf-siftingstoetse • Ondersoek en geverifieer deur KANSA, word die SureTouch siftingstoestel na stedelike, voorstedelike en landelike gemeenskappe regoor die land geneem, om sodoende maklike en veilige borsondersoeke beskikbaar te stel Kontak asseblief die KANSA Sorgsentra vir meer inligting (sien die webwerf vir besonderhede - www.cansa.org.za)
  • 21. KANSA het die afgelope jaar... • 15 275 Kliniese Borsondersoeke & SureTouch ondersoeke gefasiliteer om knoppe in die bors op te spoor en 'n bykomende 2 007 in vennootskap met die Departement van Gesondheid • Spesialisondersteuning aan sowat 335 limfedeempasiënte gebied
  • 22. KANSA het die afgelope jaar... • Ondersteuning aan 6 203 individuele kankerpasiënte verleen deur middel van ons 110 ondersteuningsgroepe en met behulp van ons 2 611 opgeleide sorg- en ondersteuningsvrywilligers • Ongeveer 1 055 pasiënte elke maand besoek en ondersteun by KANSA Sorgsentra en onkologie-klinieke • Tuisversorging gefasiliteer vir 13 397 pasiënte • Mediese hulptoerusting aan 4 320 mense beskikbaar gestel
  • 23. Kliniese borsondersoeke word landswyd by KANSA se Mobiele Gesondheidsklinieke of Sorgsentra gedoen
  • 24. Een van KANSA se Mobiele Gesondheids-klinieke skep bewustheid en doen gratis siftingstoetse in die gemeenskap
  • 25. KANSA skep bewustheid en onderrig aan die publiek
  • 26. Om KANSA te help om ons kankersiftingsprogramme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons KANSA Sorgsentra landswyd te maak
  • 27. Kyk ons Videos Aartsbiskop Tutu het ‘n boodskap vir jou: http://youtu.be/CTeis0HRXXk KANSA Sorg en Ondersteuning: http://youtu.be/swNltOAZSwE KANSA Sifting: http://youtu.be/Hfq5z3MtSz4
  • 28. Kontak ons… Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos info@cansa.org.za Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad: CANSA The Cancer Association of South Africa As jy ‘n kankeroorwinnaar is, besoek asseblief ons Facebook blad ter ondersteuning van kankeroorwinnaars: Champions of Hope - CANSA Survivors Word ook deel van ons Twitter-blad: @CANSA Besoek ons op Pinterest: http://pinterest.com/cansa/ Kyk al ons videos op YouTube: http://www.youtube.com/user/can1000sa
  • 29. Disclaimer: Whilst the Cancer Association of South Africa (CANSA) has taken every precaution in compiling this presentation, neither it, nor any contributor(s) to this presentation can be held responsible for any action (or the lack thereof) taken by any person or organisation wherever they shall be based, as a result, direct or otherwise, of information contained in, or accessed through, this presentation.