SlideShare una empresa de Scribd logo
1 de 9
Descargar para leer sin conexión
“1 As ons 
piekniek hou 
op ‘n ou 
lappies 
kombers 
onder die 
geel, helder 
son, 
2 Sal ek vir 
jou gediggies 
voorlees, elke 
liefdes vers, 
tot daar 
waar die 
lente blom. 
3 Wil jy dan saam 
my verskeie 
voedpaadjies stap 
en die wêreld leer 
verken? 
4 Gaan ons saam, 
hand aan hand, 
deur die tuine 
drentel todat ek 
Jou hart wen?" 
- Adriaan M. Niemann
“As ek in die melkweg vas staar en ek Jou naam in die sterre sien, 
Dink jy ook aan my en wat ons altwee se harte verdien? 
Wanneer ek my arms om Jou vou in die helder maanlig, duskant daai dowwe ou straatlig, 
Wil Jy ook nét saam met my die ewigheid in, tussen die sterre heen, na die sekelmaan vlug?” 
- Adriaan M. Niemann
"As ek Jou vra om langs my voor die kaggelvuur te kom inskuif? 
Kan ek na die vlamme in Jou oë staar, terwyl ek jou koue hande warm vryf? 
Sal Jy saam met my ‘n happie deel en ‘n goeie ou glasie rooiwyn klink? 
…en as Jy my ooit eendag sou mis; aan ons tye saam en my liefde vir Jou sal dink?" 
- Adriaan M. Niemann
"Wanneer die dag se nag aanbreek en ek vroegaand, op die 
horison, die hasie in die vol maan gewaar, 
Dink ek aan Jou hier langs my en mis ek die kere wat ek net 
sommer in Jou glinsterende oë kon staar. 
Wanneer die sterre dan by die maanlig oorneem, hier voor die 
kampvuur, waar ek aan my polisie koffie uit 'n ou geroeste 
blik beker sit en drink. 
Wil ek hê Jy moet weet, dat ek nog van Jou droom en meer as 
net gedurende die middernagtelike ure aan my liefde vir Jou 
daar bo, by Liewe Jesus dink." 
- Adriaan M. Niemann
Ou vriende. Staar deur gebreekte vensters. Vergete kennise. Afgestorwe bande. Verouderde 
speelgoed, uitgerafel, fodde en flenters. Geen meer saam vat van hande. Uitgebrande kerse, 
druppende was. Ongeleeste verse. Ongesêde woorde toegesluit in 'n spieëlkas. Verbrokkel 
soos vallende gletsers. Begrip verstrengel in stringe kabels. Samaritaan se goedheid eindig 
op in dadels. Verroeste spykers ingehammer oor ou krakende hout vloere. Ingeskroefde 
boute en moere. Eensaam en koud soos kerk straat en sy hoere. Herhinneringe van ewige 
liefde, verweef en behou in ou kiekies. Vals getoonde liedjies. Gesplete punte. Verwaaide 
winde. Als so woes. Verwarde ape. Verdwale skape. 'n Afgesonderde plaas met sy dorre 
korning oes. Boere op en gaar, maar vêr van klaar. Verworpe konings; skatte begrawe, 
verlore en ongevind. Storms wat verbete aan die buite kant opsteek, sonder wind. 
Weerligstrale en reën wat woed. Wel geskenk. Tog gegee. 'n Bedekte seën. Elkeen op sy eie 
pad. Daar gaan hul heen. 'n Blik beker gevul met flou koffie, so bitter soet. Verbrande takke 
en 'n skoorsteen versier met roet. Drome so dof, vertrap in die stof. Vir die wel en weë, niks 
is ooit rêrig geleë. Op die ou end is daar tog iets daar in die buite wêreld bedoel vir die goed. 
“Iets”. Ja... Dit gee weer moed. 
- Adriaan M. Niemann
"As ek vir Jou 'n briefie skryf, moet Jy weet, elke letter en woord in ink is vir niemand 
anders as nèt vir Jou bedoel. 
As ek vir Jou 'n briefie skryf moet Jy weet, elke leesteken beklèmtoon presies hoe 
ek vanuit die dieptes van my hart vir Jou voel. 
Wanneer Jy my briefie, gepos aan Jou, ontvang, uit die koevert haal, oop vou en lees... 
Wil ek hê Jy moet weet ek is lief vir Jou, daar is niks om te vrees en ek sou bitter 
baie graag, nou hier by Jou wou wees." 
- Adriaan M. Niemann
"Voor die wolke opsteek en die 
donderstorm kom, sal ek vir Jou 'n 
reënjas, sambreel en skuiling wees. 
Maar wanneer die reën druppels wel 
saggies oor Jou val, moet Jy weet dis 
God se seën wat ek vir Jou wens en 
nie net iets wat Jy in storieboeke lees. 
Wanneer ek agter Jou aanstap, na al die reën 
en ek Jou voetspore oor die reënboog volg... 
Dis dan wanneer ek wil hê Jy moet weet dat ek vir Jou met meer as nét liefde sal sorg." 
- Adriaan M. N iemann
"Ek sit hier alleen, onder ‘n ou kombers, op ‘n koue winters nag en die trane 
rol sagtens oor my wang, 
Voel ek die hartseer binne my en besef weereens, daar is ‘n ongekende liefde 
waarna ek verlang. 
Pyn opgehoop en ‘n hart nou leeg; soos gewigte aan jou voete, besef jy, jy moet 
iewers aanbeweeg. 
Swakheid hou jou emosies en wat jy wil sê terug, met onsekerheid vaag, hoe 
beweeg Jy oor daai hout brug?"
Waai my t e r u g na d i e h a r t v a n d a a i k i n d , na d i e n uwe , s a am me t d i e 
b ome s e v e r l e p t e b l a r e , s o i n d i e l i e f d e v a n d i e A u g u s t u s wi n d . 
Di e l i e f d e k r u i p we g i n d i e o n s e k e r h e i d v a n d i e h a r t s k ame r s , d i t 
maak h om e f f e n s s k r i k k e r i g e n s omt y d s ook ‘ n b i e t j i e b l i n d . 
A s e k h a a r g ewa a k e e n d a g we e r r a a k l o o p , wa a r e k o o r my e i e v o e t e 
s t r omp e l e n h a a r n e t d a l k o p d i e k r u i s i n g v a n my v o e t p a a d j i e v i n d , 
S a l e k h a a r mo o i o p p a s , h a a r b l i n k v r y f , h a a r e l e g a n t t o e d r a a i e n me t 
‘ n r o o i l i n t v a n v r e u d e e n v e r s i e r i n l i e f d e , omb i n d . 
- A d r i a a n M. Ni ema n n

Más contenido relacionado

Gedigte by AM Niemann

  • 1. “1 As ons piekniek hou op ‘n ou lappies kombers onder die geel, helder son, 2 Sal ek vir jou gediggies voorlees, elke liefdes vers, tot daar waar die lente blom. 3 Wil jy dan saam my verskeie voedpaadjies stap en die wêreld leer verken? 4 Gaan ons saam, hand aan hand, deur die tuine drentel todat ek Jou hart wen?" - Adriaan M. Niemann
  • 2. “As ek in die melkweg vas staar en ek Jou naam in die sterre sien, Dink jy ook aan my en wat ons altwee se harte verdien? Wanneer ek my arms om Jou vou in die helder maanlig, duskant daai dowwe ou straatlig, Wil Jy ook nét saam met my die ewigheid in, tussen die sterre heen, na die sekelmaan vlug?” - Adriaan M. Niemann
  • 3. "As ek Jou vra om langs my voor die kaggelvuur te kom inskuif? Kan ek na die vlamme in Jou oë staar, terwyl ek jou koue hande warm vryf? Sal Jy saam met my ‘n happie deel en ‘n goeie ou glasie rooiwyn klink? …en as Jy my ooit eendag sou mis; aan ons tye saam en my liefde vir Jou sal dink?" - Adriaan M. Niemann
  • 4. "Wanneer die dag se nag aanbreek en ek vroegaand, op die horison, die hasie in die vol maan gewaar, Dink ek aan Jou hier langs my en mis ek die kere wat ek net sommer in Jou glinsterende oë kon staar. Wanneer die sterre dan by die maanlig oorneem, hier voor die kampvuur, waar ek aan my polisie koffie uit 'n ou geroeste blik beker sit en drink. Wil ek hê Jy moet weet, dat ek nog van Jou droom en meer as net gedurende die middernagtelike ure aan my liefde vir Jou daar bo, by Liewe Jesus dink." - Adriaan M. Niemann
  • 5. Ou vriende. Staar deur gebreekte vensters. Vergete kennise. Afgestorwe bande. Verouderde speelgoed, uitgerafel, fodde en flenters. Geen meer saam vat van hande. Uitgebrande kerse, druppende was. Ongeleeste verse. Ongesêde woorde toegesluit in 'n spieëlkas. Verbrokkel soos vallende gletsers. Begrip verstrengel in stringe kabels. Samaritaan se goedheid eindig op in dadels. Verroeste spykers ingehammer oor ou krakende hout vloere. Ingeskroefde boute en moere. Eensaam en koud soos kerk straat en sy hoere. Herhinneringe van ewige liefde, verweef en behou in ou kiekies. Vals getoonde liedjies. Gesplete punte. Verwaaide winde. Als so woes. Verwarde ape. Verdwale skape. 'n Afgesonderde plaas met sy dorre korning oes. Boere op en gaar, maar vêr van klaar. Verworpe konings; skatte begrawe, verlore en ongevind. Storms wat verbete aan die buite kant opsteek, sonder wind. Weerligstrale en reën wat woed. Wel geskenk. Tog gegee. 'n Bedekte seën. Elkeen op sy eie pad. Daar gaan hul heen. 'n Blik beker gevul met flou koffie, so bitter soet. Verbrande takke en 'n skoorsteen versier met roet. Drome so dof, vertrap in die stof. Vir die wel en weë, niks is ooit rêrig geleë. Op die ou end is daar tog iets daar in die buite wêreld bedoel vir die goed. “Iets”. Ja... Dit gee weer moed. - Adriaan M. Niemann
  • 6. "As ek vir Jou 'n briefie skryf, moet Jy weet, elke letter en woord in ink is vir niemand anders as nèt vir Jou bedoel. As ek vir Jou 'n briefie skryf moet Jy weet, elke leesteken beklèmtoon presies hoe ek vanuit die dieptes van my hart vir Jou voel. Wanneer Jy my briefie, gepos aan Jou, ontvang, uit die koevert haal, oop vou en lees... Wil ek hê Jy moet weet ek is lief vir Jou, daar is niks om te vrees en ek sou bitter baie graag, nou hier by Jou wou wees." - Adriaan M. Niemann
  • 7. "Voor die wolke opsteek en die donderstorm kom, sal ek vir Jou 'n reënjas, sambreel en skuiling wees. Maar wanneer die reën druppels wel saggies oor Jou val, moet Jy weet dis God se seën wat ek vir Jou wens en nie net iets wat Jy in storieboeke lees. Wanneer ek agter Jou aanstap, na al die reën en ek Jou voetspore oor die reënboog volg... Dis dan wanneer ek wil hê Jy moet weet dat ek vir Jou met meer as nét liefde sal sorg." - Adriaan M. N iemann
  • 8. "Ek sit hier alleen, onder ‘n ou kombers, op ‘n koue winters nag en die trane rol sagtens oor my wang, Voel ek die hartseer binne my en besef weereens, daar is ‘n ongekende liefde waarna ek verlang. Pyn opgehoop en ‘n hart nou leeg; soos gewigte aan jou voete, besef jy, jy moet iewers aanbeweeg. Swakheid hou jou emosies en wat jy wil sê terug, met onsekerheid vaag, hoe beweeg Jy oor daai hout brug?"
  • 9. Waai my t e r u g na d i e h a r t v a n d a a i k i n d , na d i e n uwe , s a am me t d i e b ome s e v e r l e p t e b l a r e , s o i n d i e l i e f d e v a n d i e A u g u s t u s wi n d . Di e l i e f d e k r u i p we g i n d i e o n s e k e r h e i d v a n d i e h a r t s k ame r s , d i t maak h om e f f e n s s k r i k k e r i g e n s omt y d s ook ‘ n b i e t j i e b l i n d . A s e k h a a r g ewa a k e e n d a g we e r r a a k l o o p , wa a r e k o o r my e i e v o e t e s t r omp e l e n h a a r n e t d a l k o p d i e k r u i s i n g v a n my v o e t p a a d j i e v i n d , S a l e k h a a r mo o i o p p a s , h a a r b l i n k v r y f , h a a r e l e g a n t t o e d r a a i e n me t ‘ n r o o i l i n t v a n v r e u d e e n v e r s i e r i n l i e f d e , omb i n d . - A d r i a a n M. Ni ema n n